Hierdie is beslis ons jaar vir die kinders ...
Elizabeth se LEKKERLIEDJIE KONSERT DVD, is weereens vereer met 'n nominasie vir 'n VONK RAPPORT toekenning!
Kyk asseblief Sondag in RAPPORT vir volle besonderhede, dan kan julle help stem om die dvd uiteindelik die toekenning te laat kry as BESTE KINDER ALBUM van die jaar.
Ons waardeer julle ondersteuning!!
|