Nuusbrokkies
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Sunday, June 17, 2018
[3] Visitors Currently Online
Nuusbrokkies
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


LOFSING DIE OPGESTANE JESUS!
Saterdag aand loof ons die HERE saam met die EGKerk by Eden kampterrein, Moloto, buite Pretoria. Wat 'n voorreg. 

Lees Verder...


Pitkos


saam gevat
bo pad, onder pad altyd-aan-die-wonder pad op al jou lewenspaaie het jy my saam gevat son pad, sukkel pad in-liefde

Lees Verder...


Terugvoering


Nicolette, Aliwal Noord
Hello daar! Ek en my suster het groot geword met julle musiek, dit was ons hoogtepunt van die jaar wanneer Francios &a

Lees Verder...

 

Nuusbrokkies


February 26, 2009
My Beste Jesusliedjies
ATKV Toekenning
Elizabeth Mosaiek Teater - 21 Februarie 2009

Elizabeth ATKV Toekenning - 21 Februarie 2009

“My Beste Jesusliedjies” word deur die ATKV vereer met ‘n spesiale toekenning!

 - Saterdag 21 Februarie, Mosaiek Teater, Johannesburg.


February 6, 2009
NOODBERIG
TELEFOON LYN GESNY

Nou het TELKOM besluit om ons telefoon net te sny. Af. Dood. Permanent. Azikholo.
"This number does not exist" , is die beste wat hulle kan doen.
Ek was heel oggend by TELKOM se kantoor. Mens kan nie eers 'n boodskap opsit met alternatiewe nommer nie.
En dit in hierdie tegnologiese eeu!!!

Ek wil om verskoning vra vir almal wat fakse gestuur het met posbestellings, met wie se geldjies ek in my rekening sit,
en nou weet ek glad nie wie, waarheen of wat om te pos nie!!!

Asseblief asseblief,  almal wat dringend op soek is na ons - bel my op 082 5624323, of stuur vir my 'n epos by elizabeth@efmusiek, of faks jou bestelling na hierdie alternatiewe nommer: 011 958 0659. 

Maar ons gaan vorentoe. Afrika is nie vi'sissies nie, en ons het gekies om hier te bly!!!

Francois en ELizabeth 
 



Archives

 

Nuusbrokkies
©2007 - 2016 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za