Nuusbrokkies
Francois en Elizabeth Fourie Ligte Musiek Geestelike Musiek Kinderliedjies Bladmusiek
Wednesday, December 12, 2018
[3] Visitors Currently Online
Nuusbrokkies
Voeg by Gunstelinge

Nuusbrokkies


KERSFEES KOM ....
Heeltemal te vinnig het nog 'n jaar verby geskiet en hier is ons reeds in die kersgety. Baie dankie aan almal wat ons be

Lees Verder...


Pitkos


BLAPSE IN DIE KERK AFKONDIGINGS
BLAPSE IN DIE AFKONDIGINGS               &n

Lees Verder...


Terugvoering


Irene Reynecke, Nelspruit
Ek glo en vertrou dat dit sommer baie goed gaan daar by julle.Ek het 'n bestelling om te plaas asseblief. Ons luister al

Lees Verder...

 

Nuusbrokkies


October 8, 2008
MY BESTE JESUSLIEDJIES NOMINASIE!

"MY BESTE JESUSLIEDJIES" ,

het 'n Vonk nominasie ontvang in die kategorie Beste Kinder Produksie 2008.

Die toekenning word op 26 Oktober gemaak tydens 'n gala byeenkoms in Vereeniging.

Mens werk nie eintlik vir toekennings nie, veral nie in jou geestelike werk nie, maar as dit kan meebring dat die produk ekstra aandag daardeur verdien, is dit baie goed, veral vir die verspreiding van die Blye Boodskap wat op Jesusliedjies uitgaan!


October 8, 2008
FRANCOIS EN ELIZABETH OP GLITTERATI

Saterdag aand 11 Oktober is ons Doreen se gaste in Glitterati op KYKNET.

Skakel gerus in om 9 uur die aand en geniet dit!!!

Vanmiddag bel Francois se ma met die nuus dat vriende laat weet het

"die kinders is Saterdag aand op Glitterasie ..." (?)

... dalk 'n beter omskrywing ...?




Archives

 

Nuusbrokkies
©2007 - 2016 Francois en Elizabeth (EF Musiek) en hul lisensieerders. Alle Regte Voorbehou.
Webwerf Ontwerp en Diens Verskaffing deur www.edisc.co.za