|
Opbouende Geestelike Musiek

|
NUUT!!
HEMELDANS DUBBELALBUM - R120 posgeld ingesluit
|
Snitte op die CD'S :
CD 1 - ‘n Gesellige versameling van gewildste, sowel as nuutste ligtemusiek treffers
- Ek hoop jy dans
- Hou van jou
- Dolfyne
- Duitse keurspel 1
- Song vir Cindy
- Golden Oldies medley (Que Sera; Green grow the lilacs;
Catch a falling star; The French song; Green-green)
- Drome van gister
- Bly by my
- O Sole mio
- Kon ek my lewe weer oor hê
- Hoor my hart
- Duitse keurspel 2
- Saam met jou
- Droom elke droom
- Wil jy dans Carina
CD 2 – ‘n Gevoelvolle versameling van inspirerende luister- en saamsingmusiek
- Prys die Lam
- Almal wat die Here liefhet
- Lovely medley (Lovely Name; He’s got the whole world;
Put your hand; All over the world; How great Thou art)
- Ek roem U Naam
- Kosbaar
- Dink aan jou Skepper
- To know Jesus
- Hande
- Hierdie Jesus
- Lappiesliefde
- Die Hemel het ‘n nommer
- Amazing grace
- Oorwinningslied
- God be with you
- Always and forever
BONUS!!! Al die lirieke van HEMELDANS album kan afgelaai word – kyk by “LIRIEKE”
|
Lirieke beskikbaar hier
|
|
|
|
|
LAAT DIE FEES BEGIN! MUSIEK CD - R100 |
Snitte op die CD:
- Laat die FEES begin!
- Kom loof die Heer medley (Kom loof die Heer; Ek wil die Here loof; U is waardig om die Boek te neem; Hy is die Koning van die Konings; Bring my die ou-ou tyding)
- Heer ek het U lief
- Ek stuur jou nou
- My blydskap en kroon
- Keur van Gesange (Prys die Heer met blye galme; Besing die lof van Jesus saam; O goedheid God's; Op berge en in dale; Heilig heilig heilig)
- Speel U lied deur my
- Gees van die waarheid
- Skyn oor my
- I stand amazed
- Kneeling with kings
- Stille Nag
- Heilige Nag (Oh holy night)
|
|
|
|
|
|
GROOTSTE GOSPEL TREFFERS MUSIEK CD (Dubbel Album) - R120 |
Snitte:
CD 1 - STROME VAN SEëN
Ek het van dag vir jou gebid Halleluja Keurspel Al die kindes van die wêreld Psalm 23 Son maan en sterre Lei U ons Lig Wonderlik voorwaar Daarom Magaliesburgse aandlied Were you there Kumbaja In die stad van Koning Dawid Die Heiland is gebore Bethlehem ster
CD2 – VOETSPORE
Bring lof aan die Vader Kom na die waters Lof Keurspel Juig voor die Heer Gebed vir ‘n Tiener Daar is ‘n Lig Modimo wa re rata Die sin van my bestaan Dan sien jy Hom The mind of a child Jerusalem Kom kyk na Jesus Kersfeesklokke
|
|
|
|
|
|
SOMERKERSFEES MUSIEK CD - R120 |
Op versoek: ‘n opname van ons Kers-aanbieding, met al die voorlesings wat ons tussendeur doen, en al die musiek. Spesiaal vir ouer mense wat nie meer kan kerk toe kom nie, of mense wat oorsee woon en nie meer ‘n Afrikaanse Kers-sangdiens kan bywoon nie.
SOMERKERSFEES bevat bekende Afrikaanse Kersliedere, onder andere Stille Nag, Somerkersfees, Jerusalem, Kom alle getroues, Betlehem ster, Al was ek nie daar nie, en Die Hemel het ‘n Nommer. Heerlik vir saamsing of luister terwyl jy op pad is.
|
|
|
|